Victoria Eugénie van Battenberg
Prinses Victoria Eugénie Julia Ena van Battenberg, genoem Ena (* 24 Oktober 1887 in die Balmoral-kasteel, Skotland; † 15 April 1969 in Lausanne, Switserland), was 'n Duits-Britse prinses wat deur haar huwelik met Alfonso XIII (1886-1941) koningin van Spanje geword het (1906-1931). Sy is die oergrootmoeder van die huidige Spaanse monarg, koning Felipe VI.
Victoria Eugénie van Spanje | |
---|---|
Dauphin de Viennois | |
Philip Alexius de László: Victoria Eugénie van Spanje, omstreeks 1920 | |
Dinastie | Battenberg |
Bewind | 31 Mei 1906 – 14 April 1931 |
Gebore | 24 Oktober 1887 |
Balmoral-kasteel, Skotland | |
Gesterf | 15 April 1969 |
Lausanne, Switserland | |
El Escorial | |
Gade | Alfonso XIII van Spanje |
Kinders | Alfonso, Prins van Asturië Jaime, Hertog van Segovia Beatriz, Prinses van Civitella-Cesi Maria Cristina, Gravin van Marone Juan, Hertog van Barcelona Infantin Gonzalo van Spanje |
Vader | Prins Hendrik van Battenberg |
Moeder | Prinses Beatrice van die Verenigde Koninkryk |