Maak hoofkeuseskerm oop

Die Witpootblouvinkie (Vidua purpurascens) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in savanne, veral doringbome. Die voël is 11 cm groot en weeg 12 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple Indigobird.

Witpootblouvinkie
Male Purple Indigobird (Vidua purpurascens).jpg
Mannetjie in Mabilingwe, Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. purpurascens
Binomiale naam
Vidua purpurascens
(Reichenow, 1883)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Vidua purpurascens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.