Chimoio is die hoofstad van die Manica provinsie, in westelike Mosambiek. Die stad was voorheen bekend as Vila Pery.