Vinkrivier (Breede)

Die Vinkrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Langeberge noordwes van Robertson en mond uit in die Breederivier wes van die dorp.

Vinkrivier
Stroomgebied Wes-Kaap, Suid-Afrika
Oorsprong Langeberge
Monding Breederivier
Monding-hoogte 161 m
Ligging van Vinkrivier op 'n kaart (Wes-Kaap)
Vinkrivier
Vinkrivier
Koördinate: 33°49′45″S 19°48′7″O / 33.82917°S 19.80194°O / -33.82917; 19.80194

Die omgewing is bekend vir sy wynmakery, daar is 'n kelder op die landgoed bekend as "Vinkrivier".

Eksterne skakel

wysig

  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.