Vioolconcerto nr. 1 (Mozart)
(Aangestuur vanaf Vioolkonsert nr. 1 (Mozart))
Wolfgang Amadeus Mozart se Vioolconcerto nr. 1 in B-mol majeur, K. 207, was eers vermeen om in 1775 gekomponeer te gewees het (toe Mozart 19 jaar oud was), tesame met die ander vier totaal egte vioolconcerto's. Handskrifanalise en die manuskrippapier waarop die concerto geskryf is, suggereer egter dat die komposisie in 1773 plaasgevind het.
Vioolconcerto in B-mol | |
---|---|
Nr. 1 | |
deur W. A. Mozart | |
Toonaard | B-mol majeur |
Katalogus | K. 207 |
Gekomponeer | 1773? |
Bewegings | 1. Allegro moderato 2. Adagio 3. Presto |
Partituur |
|
Die concerto het die gewone stadig-vinnig-stadig-struktuur. Die bewegings is:
- Allegro moderato
- Adagio
- Presto
Eksterne skakels
wysig- Vioolconcerto in B, K. 207: Partituur en kritiese verslag (de) in die Neue Mozart-Ausgabe
- Vioolconcerto nr. 1: Partituur op die International Music Score Library Project