Vioolconcerto nr. 2 (Mozart)
(Aangestuur vanaf Vioolkonsert nr. 2 (Mozart))
Vioolconcerto nr. 2 in D majeur K. 211 is deur Wolfgang Amadeus Mozart in 1775 gekomponeer, toe hy negentien jaar oud was. Die concerto het die gewone vinnig-stadig-vinnig-struktuur. Die bewegings van die werk het die Italiaanse tempo-opskrifte:
- Allegro moderato
- Andante
- Rondeau, Allegro
Vioolconcerto in D | |
---|---|
Nr. 2 | |
deur W. A. Mozart | |
Toonaard | D majeur |
Katalogus | K. 211 |
Gekomponeer | 1775 |
Bewegings | 1. Allegro moderato 2. Andtane 3. Rondeau: Allegro |
Partituur |
|
Die concerto duur 20 minute.
Eksterne skakels
wysig- Vioolconcerto in D, K. 211: Partituur en kritiese verslag (de) in die Neue Mozart-Ausgabe
- Vioolconcerto nr. 2: Partituur op die International Music Score Library Project