Visse (dubbelsinnig)
Die term Visse kan verwys na:
- Visse – gewerwelde diere met kiewe wat in die water bly.
- Visse (sterrebeeld) – ’n sterrebeeld van die Diereriem.
- Visse (sterreteken) – die astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 20 Februarie en 20 Maart gebore is.
- Visse (Denemarke) – ’n dorp in Denemarke.