Vlag van Belize
Die nasionale vlag van Belize is op 21 September 1981 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale tweekleur in drie bane in (van bo na onder) rooi, blou en rooi. Die blou baan is heelwat breër as die rooi bane en in die middel daarvan is ’n wit skryf met die wapenskild van Belize.
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 21 September 1981 |
Ontwerp | ’n Vertikale tweekleur in drie bane van rooi, blou en rooi met die land se wapenskild op ’n wit skyf in die blou baan. |
Simboliek
wysigDie vlag is die simbool van die eenheid van Belize.[1] Die nasionale leuse, Sub umbra floreo ("Ek floreer in die skadu"), staan ook op die vlag.
Ontwerp
wysigDie vlag van Belize bevat twaalf kleure, wat uniek is vir ’n nasionale vlag: dit is drie meer as die volgende meeste. Belize se vlag is ook die enigste van ’n land waarop mense voorgestel word (op die vlae van Montserrat en die Britse Maagde-eilande, word ook mense voorgestel maar dit is Britse afhanklike gebiede).
Ander vlae
wysig-
Vlag van die goewerneur van Belize, 1981 tot huidig
Verwysings
wysig- ↑ (en) Regering van Belize (2006): Die Nasionale Simbole Geargiveer 4 Januarie 2010 op Wayback Machine, URL besoek op 19 Junie 2007.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Vlae van Belize. |
- (en) Belize by Flags of the World.
- (en) "Flag of Belize". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |