Vlag van die Noordelike Mariana-eilande

Die vlag van die Noordelike Mariana-eilande is op 4 Julie 1976 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel.

Vlag van die Noordelike Meriana-eilande
Vlag van die Noordelike Meriana-eilande
Vlag van die Noordelike Meriana-eilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Burgerlike vaandel Burgerlike en staatsvlag en burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 4 Julie 1976[1]
Ontwerp ’n Ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel.

Geskiedenis

wysig

In ooreenstemming met ander nasies in die Stille Oseaan soos die Marshalleilande en Nauru, het die vlag van die Noordelike Mariana-eilande ’n blou baan met ’n wit ster.

Ander vlae

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) "Noordelike Mariana-eilande". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2018. Besoek op 12 Augustus 2013.

Eksterne skakels

wysig