Volkslied van die Azerbeidjanse SSR
Die volkslied van die Azerbeidjanse SSR was die volkslied van die Azerbeidjanse Sosialistiese Sowjetrepubliek in die voormalige Sowjetunie. Dit is in 1944 geskep en is van 1945 tot 1992 gebruik. Dit is ook in 1992 kortliks as die volkslied gebruik na die ontbinding van die Sowjetunie en die onafhanklikheid van Azerbeidjan. Die lirieke is deur die digter Süleyman Rüstəm (1906-1989), Səməd Vurğun (1906-1956) en Hüseyn Arif (1924-1992) geskryf, terwyl die melodie deur de komponis Üzeyir Hacıbeyov (1885-1948) gekomponeer is.[1] Hacıbeyov het ook die volkslied van Azerbeidjan gekomponeer. Die eerste weergawe het lirieke met Stalin bevat, en na destalinisering is die tweede weergawe geskryf met lirieke sonder Stalin.
Lirieke
wysig1944–1978 weergawe (lirieke met Stalin)
wysigCyrilliese skrif (1939–58) |
Cyrilliese skrif (na 1958) |
IFA transkripsie |
---|---|---|
Азәрбайҹан – дүня ҝөрмүш бу шәрәфли, шанлы дияр, |
Азәрбајҹан – дүнја ҝөрмүш бу шәрәфли, шанлы дијар, |
[ɑzæɾbɑjd͡ʒɑn ‖ dyɲjɑ ɟœɾmyʃ bu ʃæɾæfli ǀ ʃɑŋɫɯ dijɑɾ ǀ] |
1978–1992 weergawe (lirieke sonder Stalin)
wysigCyrilliese skrif (dan amptelik) |
IFA transkripsie | Latynse skrif (1991-1992) | Moderne Latynse skrif (in gebruik sedert 1992) |
---|---|---|---|
Азәрбајҹан! Чичәкләнән республика, шанлы дијар! |
[ɑzæɾbɑjd͡ʒɑn ‖ t͡ʃit͡ʃæclænæn ɾespublikɑ ǀ ʃɑŋɫɯ dijɑɾ ‖] |
Azärbaycan! Çiçäklänän respublika, şanlı diyar! |
Azərbaycan! Çiçəklənən respublika, şanlı diyar! |
Inligting
wysig- Lirieke: Süleyman Rüstəm, Səməd Vurğun, Hüseyn Arif
- Musiek: Üzeyir Hacıbeyov
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "National Anthem of Azerbaijan in the Soviet period (p. 4)" (PDF). Administrative Department of the President of the Republic of Azerbaijan Presidential Library (in Engels).
- ↑ Государственный гимн Азербайджанской ССР, Simvolika.rsl.ru (in Russies)
- ↑ Азербайджанская ССР, СССР наша Родина (in Russies)
- ↑ Azərbaycan SSR-in Dövlət himni, Azərbaycan :: Baş səhifə (in Azerbeidjans)
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Volkslied van die Azerbeidjanse SSR. |