Vuyani Bungo (bekend as The Beast; 1967-) is ’n voormalige Suid-Afrikaanse Wêreldbokskampioen. Hy het van 1994 tot 1999 sy junior-veergewigtitel 13 keer suksesvol verdedig.[1]

Vuyani Bungo
Statistiek
Bynaam(e) The Beast / Carousel Kid
Gewigklas Junior veergewig
Lengte 166 cm
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Geboorte 26 Februarie 1967
Mdantsane, Oos-Kaap
Boksrekord
Totale gevegte 44
Oorwinnings 39
Oorwinnings met uitklophou 43%
Verloor 4

Bungo is op 26 Februarie 1967 op Mdantsane in die Oos-Kaap gebore. Hy maak sy debuut op 26 April 1987 teen Xolela Makhuluma in die Mdantsane-stadion. Sy laaste geveg was op 25 Junie 2005 teen Thomas Mashaba in Oos-Londen se Absa-stadion. Hy het 39 van die 44 gevegte oor sy loopbaan gewen, 43% met uitklophoue.

Verwysings

wysig
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels

wysig