Waboomsrivier (Breederivier)
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Waboomsrivier (dubbelsinnig)
Die Waboomsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Breederivier.
Waboomsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Breederivier |
Monding-hoogte | 228 m |
Koördinate: 32°32′12″S 19°12′17.5″O / 32.53667°S 19.204861°O |