Waboomsrivier (Grootrivier)
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Waboomsrivier (dubbelsinnig)
Die Waboomsrivier is 'n kort rivierlopie wat in 'n diep kloof in die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit van die Wes-Kaap vloei. Dit is 'n klein sytak van die Grootrivier wat via die Gouritsrivier see toe vloei.
Waboomsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Grootrivier→Gouritsrivier |
Monding-hoogte | 282 m |
Koördinate: 33°53′0″S 21°37′0″O / 33.88333°S 21.61667°O |