Waboomsrivier (Heksrivier)
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Waboomsrivier (dubbelsinnig)
Die Waboomsrivier is 'n rivier wat langs die Sederberge in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Heksrivier wat in die Wes-Kaapse Olifantsrivier vloei.
Waboomsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Heksrivier (Sederberg) |
Monding-hoogte | 245 m |
Koördinate: 32°26′9″S 19°0′33″O / 32.43583°S 19.00917°O |