Waboomsrivier (Uilkraalsrivier)
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Waboomsrivier (dubbelsinnig)
Die Waboomsrivier is 'n rivier wat in die Overbergstreek van die Wes-Kaap vloei. Dit is 'n sytak van die Uilkraalsrivier wat via die Boesmansrivier see toe vloei.
Waboomsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Uilkraalsrivier |
Monding-hoogte | 111 m |
Koördinate: 34°27′2″S 19°36′46″O / 34.45056°S 19.61278°O |