Waddesee
Die Waddesee (Nederlands: Waddenzee, Wes-Fries: Waadsee, Deens: Vadehavet, Duits: Wattenmeer) is 'n groot stelsel van getysand en moddervlaktes langs die Noordseekus van Denemarke, Duitsland en Nederland.
Waddesee* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Kaart wat die Waddesee vertoon | |
Lande | Nederland Duitsland Denemarke |
Tipe | Natuur |
Kriteria | viii, ix, x |
Verwysings | 1314 |
Streek† | Europa |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 2009 (33ste Sessie) |
Uitbreidings | 2014 |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Hierdie landskap is, met 'n oppervlakte van 9 000 km² en 'n maksimumwydte van 40 km, die grootste tussengetysone ter wêreld wat oor 'n afstand van 450 km van Blåvandshuk, Denemarke in die noordooste tot by Den Helder, Nederland in die suidweste strek.
Die Waddesee is in 2009 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys en die beskermde gebied is in 2014 verder uitgebrei.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Waddesee.