Waiuku
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Waiuku is 'n dorp in die Franklin-distrik van die Noord-Eiland van Nieu-Seeland. Dit het 'n bevolking van 6 087 mense (2006). Waiuku is 40 kilometer suid-wes van Auckland, en 112 kilometer noord-wes van Hamilton. Waiuku is ook 25 kilometer wes van Pukekohe.
Waiuku | |
---|---|
Ligging | |
Algemene feite | |
Stigting: | 1843 |
Inwoners: | 6 087 (2006) |
Geografiese ligging: | 37°15′S 174°45′O / 37.250°S 174.750°O |
Administratiewe verdeling | |
Land: | Nieu-Seeland |
Streek: | Franklin |