Benares
(Aangestuur vanaf Waranasi)
Benares (Hindi: Banāras, [bəˈnaːrəs], ), voorheen Varanasi (Vārāṇasī, [ʋaːˈraːɳəsi], ), is 'n groot stad aan die wesoewer van die Gangesrivier in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh. Die stad lê in die noorde van die land en is een van die heiligste stede vir Hindoeïsme in die wêreld. Benares het 'n bevolking van 1 212 610 in 2011 gehad, maar dit is slegs die 32ste grootste stad in Indië.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indië |
Deelstaat | Uttar Pradesh |
Koördinate | 25°19′N 83°00′O / 25.317°N 83.000°O |
Stigting | 5000 jaar gelede |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 550 vk km |
Hoogte bo seevlak | 80,71 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 1 212 610 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 995/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 432 280 |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | Mridula Jaiswal (BJP) |
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Benares.
- (en) Toerisme-inligting oor Benares op Wikivoyage
- (en) (hi) Amptelike webwerf
- (en) "Varanasi". Encyclopædia Britannica. Besoek op 11 Mei 2022.