Wasbankpas
bergpas in Suid-Afrika
Die Wasbankpas is op ‘n belangrike toeristiese roete op die suidelike grens van die Groot Karoo.
Hierdie pas is by 33° 21′ suid, 20° 50′ oos en ‘n 30km van Laingsburg in die rigting van Zoar en Amaliënstein. Langs hierdie pad is die Floriskraaldam, Seweweekspoort (deur die Klein Swartberge) en die Bosluiskloofpas (‘n toegang tot Gamkaskloof).
Die pas bereik ‘n hoogte van 798m bo seespieël en ‘n maksimum helling van 1:8.
Lees ook
wysigBibliografie
wysig- Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com
Eksterne skakels
wysig- Wasbankpas op mountainpassessouthafrica
- tracks4africa.co.za