Wassenaar is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 62,50 km² (waarvan 11,36 km² water). Wassenaar is 'n noordelike voorstad van Den Haag, lê aan die Noordsee en het heelwat dyke.

Wassenaar
Munisipaliteit
'n Windmeul in Wassenaar
'n Windmeul in Wassenaar
Vlag van Wassenaar
Vlag
Wapen van Wassenaar
Wapen
Ligging van Wassenaar-munisipaliteit in Zuid-Holland
Ligging van Wassenaar-munisipaliteit in Zuid-Holland
Koördinate: 52°09′00″N 4°23′00″O / 52.15000°N 4.38333°O / 52.15000; 4.38333
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Zuid-Holland
Regering
 • BurgemeesterLeendert de Lange (VVD)
Oppervlak
 • Totaal62,50 km2 (24,13 vk. myl)
 • Land51,14 km2 (19,75 vk. myl)
 • Water11,36 km2 (4,39 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal25 734
 • Digtheid503/km2 (1 300/vk. myl)
Poskode
2240-2245
Skakelkodes070
Webwerfwww.wassenaar.nl

Bekende inwoners

wysig

Eksterne skakels

wysig