Hans Dijkstal
Henri Frans (Hans) Dijkstal (Port Said, 28 Februarie 1943 - Wassenaar, 9 Mei 2010) was 'n Nederlandse politikus.
Hans Dijkstal | |
Hans Dijkstal in 1988 | |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 19 Mei 1998 – 1 September 2002 | |
Parlementêre leier van die VVD in die Tweede Kamer
| |
---|---|
Ampstermyn 30 Julie 1998 – 16 Mei 2002 | |
Voorafgegaan deur | Frits Bolkestein |
Opgevolg deur | Gerrit Zalm |
Leier van die VVD
| |
Ampstermyn 30 Julie 1998 – 16 Mei 2002 | |
Voorafgegaan deur | Frits Bolkestein |
Opgevolg deur | Gerrit Zalm |
Adjunk-Eerste Minister van Nederland
| |
Ampstermyn 22 Augustus 1994 – 3 Augustus 1998 | |
Eerste minister | Wim Kok |
Voorafgegaan deur | Wim Kok |
Opgevolg deur | Els Borst Annemarie Jorritsma |
Minister van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 22 Augustus 1994 – 3 Augustus 1998 | |
Eerste minister | Wim Kok |
Voorafgegaan deur | Dieuwke de Graaff-Nauta |
Opgevolg deur | Bram Peper |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 30 Julie 1986 – 22 Augustus 1994 | |
Lid van die Tweede Kamer
| |
Ampstermyn 11 November 1982 – 3 Junie 1986 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 28 Februarie 1943 Port Said, Egipte |
Sterf | 9 Mei 2010 Wassenaar, Nederland |
Politieke party | VVD |
Eggenoot/-note | Anneke Dijkstal (1966–2010) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit van Amsterdam |
Religie | Geen |
Dijkstal is gebore in Egipte. Omstreeks 1966 word hy lid van die liberale Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD). Van 1974 tot 1986 het hy in die raad van die munisipaliteit van Wassenaar gesit. Van 1982 tot 1994 was hy lid van die Tweede Kamer. Daarna was hy van 1994 tot 1998 minister van Binnelandse Sake en vise-premier in die Kok I-kabinet. Van 1998 tot 2002 was hy weer lid van die Tweede Kamer asook die politieke leier van die VVD.
Hans Dijkstal is op die ouderdom van 67 oorlede.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hans Dijkstal.
- (nl) H.F. (Hans) Dijkstal, Parlement & Politiek