Wattersiet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wattersiet is 'n baie seldsame kwik-chromaatmineraal met die formule Hg+14Hg+2Cr+6O6.[1] Dit kom voor geassosieer met gedeë kwik en sinnabariet in 'n hidrotermiese veranderende serpentiniet.[2] Dit is die eerste keer in 1961 beskryf nadat dit in die Clear Creek-kleim, San Benito County, Kalifornië, VSA gevind is.[3] Dit is vernoem na die Kaliforniese mineraalversamelaar Lucius "Lu" Watters om hom te vereer.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Wattersite". MinDat (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Maart 2019. Besoek op 29 April 2017.
- ↑ "Handbook of Mineralogy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Maart 2016. Besoek op 23 Augustus 2017.
- ↑ Roberts, Andrew C.; Bonardi, Maurizio; Erd, Richard C.; Criddle, Alan J.; Le Page, Yvon (1991). "Wattersite Hg+14Hg+2Cr+6O6 a new mineral from the Clear Creek claim San Benito Country, California". The Mineralogical Record. 22: 269–272.