Wayuu
Wayuu (Wayuunaiki, [wajunaiki]) is die belangrikste inheemse taal in Venezuela en Colombia wat deur sowat 321 000 mense gepraat word. Dit is nou verwant aan die kleiner Venezuelaanse taal – Añú (30–50 sprekers); albei behoort aan die Arawaktale. Hulle vorm saam deel van die Noord-Arawak-taalfamilie. Wayuu word veral op die Guajira-skiereiland in die noordooste van Colombia en in die noordweste van Venezuela aan die Karibiese See net noord van die Maracaibomeer gepraat.
Wayuu Wayuunaiki | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [wajunaiki] | |
Gepraat in: | Colombia Venezuela | |
Totale sprekers: | 321 000[1] | |
Taalfamilie: | Arawak Noord-Arawak Wayuu | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Venezuela Nasionale taal sedert 1999 Colombia Mede-amptelike taal van La Guajira sedert 1992 | |
Gereguleer deur: | Centro Etnoeducativo Kamüsüchiwo'u | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | guc
| |
ISO 639-3: | guc
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Wayuu". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2019. Besoek op 21 Augustus 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wayuu.