Wells
van
Wells is 'n algemene Engelse van. Bekende persone met dié van sluit die volgende in:
- Carole Wells (1942), Amerikaanse aktrise en vervaardiger
- Claudia Wells (1966), Amerikaanse aktrise
- Colin Wells (akteur) (1963), Engelse akteur
- Danny Wells (1941–2013), Kanadese akteur en komponis
- Dino Wells (1970), Amerikaanse akteur en skrywer
- Dolly Wells (1972), Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger
- H.G. Wells (1866–1946), Engelse skrywer
- Jerold Wells (1908–1999), Engelse akteur
- L. M. Wells (1862–1923), Amerikaanse akteur
- Mary K. Wells (1920–2000), Amerikaanse aktrise en skryfster
- Noël Wells (1986), Amerikaanse aktrise
- Scott James Wells (1961–2015), Amerikaanse akteur
- Stuart Wells (1982), Engelse akteur
- Tico Wells (1961), Amerikaanse akteur
- Tracy Wells (1971), Amerikaanse aktrise
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Wells. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |