Werner von Haeften
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Werner Karl Otto Theodor von Haeften (9 Oktober 1908 - 21 Julie 1944) was 'n Oberleutnant in die Wehrmacht wat deelgeneem het aan die militêre sameswering teen Adolf Hitler, bekend as die 20 Julie-komplot.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Werner von Haeften.