West Island
West Island is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Kokoseilande, 'n Australiese oorsese grondgebied in die Indiese Oseaan. Die stad het 'n bevolking van sowat 190 in 2010 gehad.
West Island | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Australië |
Gebied | Kokoseilande |
Koördinate | 12°11′S 96°49′O / 12.183°S 96.817°O |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 190 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +6½ |
- Somertyd | UTC +6½ |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |