Western Power is maatskappy wat deur die Wes-Australiese staatsregering besit word. Dit is in 2006 afgestig van 'n gelyknamige vertikale monopolie tydens die hervorming van die energiesektor in Wes-Australië. Die nuwe maatskappy se amptelik geregistreerde naam is Electricity Networks Corporation maar doen sake onder die naam Western Power. Die maatskappy is in beheer van die onderhoud op die kragverspreidingsnetwerk in die Suidweste van Wes-Australië.

Western Power
Tipe Staatsbesit
Gestig 1 April 2006
Hoofkantoor Perth, Wes-AustraliëAustralië
Gebied bedienSuidweste van Wes-Australië
IndustrieKragopwekking
DiensteElektriese krag verspreiding
MoedermaatskappyRegering van Wes-Australië
Webwerfwesternpower.com.au

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig