Verve Energy
Verve Energy is 'n maatskappy wat deur die regering van Wes-Australië besit word. Die maatskappy is van die groot vertikale monopolie, Western Power afgestig in 2006 tydens 'n hervormingsprogram van die staat se energiesektor. Verve Energy besit en bedryf verskeie kragsentrales.
Verve Energy | |
Tipe | Staatsbesit |
---|---|
Gestig | 1 April 2006 |
Hoofkantoor | Perth, Wes-Australië, Australië |
Sleutelpersone | Jason Waters (besturende direkteur) |
Industrie | Kragopwekking |
Dienste | opwekking van elektrisiteit |
Moedermaatskappy | Regering van Wes-Australië |
Webwerf | verveenergy.com.au |
Generators
wysigVerve Energy besit vyf groot kragstasies en verskaf elektrisiteit aan die South-West Interconnected System:
- Muja Kragstasie, oos van Collie
- Collie Kragstasie, in Collie
- Kwinana Kragstasie in Kwinana
- Cockburn Kragstasie in Cockburn
- Pinjar Kragstasie in Pinjar
- Mungarra Kragstasie
Bo en behalwe verskeie ander kragopwekkingsaanlegte, wat 'n windplaas in Albany, wind-diesel en biomassa fasiliteite insluit.