Wielopole
Wielopole (in Pools beteken letterlik "Groot Veld") is een van elf distrikte van Zagórz in die Poolse woiwodskap Subkarpate, in die noordelike gedeelte van Bieszczady-streek.
Wielopole | |
---|---|
Dorp | |
Die herehuis waar Witold Rylski gebore is | |
Koördinate: 49°29′44″N 22°16′04″O / 49.49556°N 22.26778°O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Subkarpate |
Bevolking | |
• Totaal | 812 |
Poskode | 38-540 |
Skakelkodes | 48 13 |
Die voormalige dorp, Wielopole is in die tweede helfte van die 14de eeu gestig en was in die hande van die Tarnawski-familie van die begin van die 15de tot die begin van die 17de eeu.
Witold Rylski, seun van die eienaar (van 'n edele familie) van Wielopole, gebore in die dorp, 'n buitelandse vrywilliger in die Tweede Vryheidsoorlog.
Wielopole het 812 inwoners in 2006 gehad. Dit is die moeite werd om die herehuis, kerk met sy eie kerkhof, nuwe skool en voormalige oliemyn te besoek.