Wikipedia:Datumbladsye
Styl
wysigJaarbladsye
wysigJaarbladsye is alle bladsye wat met 'n jaar getitel is, bv. 2007.
Begin die bladsy met die sjabloon {{jare}}. Daar is huidiglik nie jaarsjablone vir datums van 0 v.C. en onder nie, maar {{jare}} werk op alle jare vanaf 1 tot oneindig.
Om 'n spesifieke dag van die jaar aan te dui, plaas dit aan die begin van die lyn en voeg 'n kort koppelteken agteraan (nie 'n aandagstreep nie). Voorbeeld op 1:
- 1 Januarie - Hierdie dag dui die begin van die Christelike jaartelling en die begin van die 1ste eeu aan.