Wikipedia:Redigeringsinstruksies
- Hierdie bladsy bevat van die basiese en sommige gevorderde redigeringsinstruksies. Sien gerus die nuutste Engelse instruksies by meta indien u belangstel.
Indien u slegs wil leer hoe om 'n nuwe bladsy te skep, sien gerus Wikipedia:Hoe om 'n nuwe bladsy te skep. Hierdie bladsy bevat basiese én gevorderde redigeringsinstruksies: gereedskap wat u gaan nodig kry indien u bladsye hier by Wikipedia wil wysig of skep.
Om 'n bladsy te wysig, hoef u slegs op die "wysig"-oortjie bo-aan 'n bladsy te klik. Daar bestaan ook wysigingskakels vir onderafdelings van artikels. As u op so 'n skakel klik, verskyn die teks van die bladsy in 'n venster waar u dit kan wysig - net soos in 'n eenvoudige tekswysiger. Klik gerus hier om teks wat tans in die Sandput is te wysig. U kan heerlik voorttik en dan op "stoor" klik wanneer u klaar is (u kan ook natuurlik 'n voorskou van die bladsy sien voor u dit stoor).
Op hierdie bladsy is 'n paar voorbeelde van instruksies wat u deur gewone teks kan weergee en wat die Wiki-sagteware op 'n bepaalde manier uitvoer. Om dit eenvoudig te stel: as u die teks intik wat in die regterkantse kolom verskyn, dan kry u die effek wat in die linkerkantse kolom vertoon.
U kan hierdie almal uittoets in die Sandput: daar kan u eksperimenteer na hartelus.
- Definisielyste
- lyste met definisie
- term om te definieer
- term se definisie
Allerlei |

Handtekening
(plaas slegs by besprekings) |

Kursiewe teks | ''Kursiewe teks'' |
Vet teks | '''Vet teks''' |
Vet teks wat ook kursief is | '''''Vet teks wat ook kursief is''''' |
Afdelings, paragrawe, lyste en lyne | |
Begin nuwe afdeling met opskrifmerkers:
Nuwe afdelingOnderafdeling |
==Nuwe afdeling== ===Onderafdeling=== |
'n Enkele nuwe lyn het geen effek nie, maar 'n leë lyn begin 'n nuwe paragraaf. |
'n Enkele nuwe lyn het geen effek nie, maar 'n leë lyn begin 'n nuwe paragraaf. |
Lyne kan onderbreek word sonder om 'n nuwe paragraaf te begin. |
Lyne kan onderbreek word
sonder om 'n nuwe paragraaf te begin. |

* Lyste is 'n goeie manier: ** om inligting te organiseer ** en netjies te laat lyk |

# Genommerde lyste is maklik om te volg # georganiseerd ## en verstaanbaar. |

; Definisielyste : lyste met definisie ; term om te definieer : term se definisie |
Om die twee soorte lyste te meng, moet HTML gebruik word:

'n Genommerde lys:

Eerste item
Tweede item

Nog 'n lys

Derde item
Vierde item

of selfs uitgekeep word (herstel na linkerkantlyn) |
:Lyne kan ::meermale :::ingekeep word {{Uitkeep}} |
Teks kan gesentreer word.

{{Middel|Teks kan gesentreer word.}} |
Alternatiewe manier om teks te sentreer. |

Alternatiewe manier om teks te sentreer.

'n Horisontale skeidingslyn: bo-aan
en onderaan. |
'n Horisontale skeidingslyn: bo-aan ---- en onderaan. |
Interne/eksterne skakels; beelde | |
Skakel na Wikipedia:Instruksies. (Die eerste letter van die teikenblad verkry outomaties 'n hoofletter.. |
Skakel na [[Wikipedia:Instruksies]]. |
Dieselfde teikenblad, maar 'n ander
naam: Hoe om te redigeer. |
Dieselfde teikenblad, maar 'n ander naam: [[Wikipedia:Instruksies|Hoe om te redigeer]]. |
Geskiedenis van Kaapstad is 'n bladsy wat
nog nie bestaan nie. |
[[Geskiedenis van Kaapstad]] is 'n bladsy wat nog nie bestaan nie. |
Skakel na 'n ander blad se subbladsy: Wikipedia:Geselshoekie/Argief | Skakel: [[Wikipedia:Geselshoekie/Argief]] |
Stuur een artikel na 'n ander aan deur die volgende teks in die eerste lyn te plaas |
#AANSTUUR [[Suid-Afrika]] |
Eksterne skakel:
Wikimedia Commons (Verwyder enige lynbreuke in eksterne skakels.) |
Eksterne skakel: [http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_Page Wikimedia Commons] |
Of gee slegs die URL:
http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_Page. |
Of gee slegs die URL: http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_Page. |
Karakters | |
Benadruk, met mening,
as u sterk oor iets voel. |
''Benadruk'', '''met mening''', '''''as u sterk oor iets voel'''''. Ook te gebruik in formules: '''F''' = ''m'' '''a'''. |
Kleurvolle lettertipes Rooi Groen Blou |
Kleurvolle lettertipes Rooi Groen Blou |
'n Tikmasjien lettertipe vir tegniese terbs .

tegniese terbs |
U kan teks en teks onderstreep. |
U kan teks doodtrek en teks onderstreep |
Die umlaut en aksente: À Á Â Ã Ä Å Æ |
À Á Â Ã Ä Å Æ Ç È É Ê Ë Ì Í Î Ï Ñ Ò Ó Ô Õ Ö Ø Ù Ú Û Ü ß à á â ã ä å æ ç è é ê ë ì í î ï ñ ò ó ô õ ö ø ù ú û ü ÿ |
Ekstra skryftekens: ¿ ¡ « » § ¶ † ‡ • |

Ander karakters: ™ © ® ¢ € ¥ £ ¤ | ™ © ® ¢ € ¥ £ ¤ |
Subscript: x2 Superscript: x2 | Subscript: x2 Superscript: x2 |
Griekse karakters: α β γ δ
ε ζ η |
α β γ δ ε ζ η θ ι κ λ μ ν ξ π ρ σ ς τ υ φ χ ψ ω Γ Δ Θ Λ Ξ Π Σ Φ Ψ Ω |
Wiskundige karakters ∫ ∑ ∏ √ ± ∞ |
∫ ∑ ∏ √ ± ∞ ≈ ∝ ≡ ≠ ≤ ≥ → × · ÷ ∂ ′ ″ ∇ ‰ ° ∴ ℵ ø ∈ ∋ ∩ ∪ ⊂ ⊃ ⊆ ⊇ ¬ ∧ ∨ ∃ ∀ ⇒ ⇔ |
Beelde | |
Sien Wikipedia:Beelde en Wikipedia:Uitgebreide beeldsintaks | |
[[Beeld:Wikipedia-logo-af.png]] | |
Tabelle | |
Sien Hulp:Gebruik van tabelle | |
Wiskundige formules | |
Vir wiskundige formules kan jy TeX gebruik. 'n Groot lys daarvan kan op meta.wikimedia.org gevind word. Hier volg net 'n paar voorbeelde: | |
Gebruik <math>X</math> om 'n formule te skryf | |
Super: <math>X^{super}</math> | |
Sub: <math>X_{sub}</math> | |
Breuk: <math>\frac{X_{sub}}{X^{super}} </math> | |
Grieks: <math>\Alpha\lambda\phi\alpha</math> | |
Pyltjie: <math>\lambda \to \phi</math> |