Wikipedia:Interessante brokkies/108

... dat daar altesaam vier seë is wat in Afrikaans na kleure genoem is? Dit is die Geel-, Rooi-, Swart- en Witsee.