Wikipedia:Interessante brokkies/134

... dat Kiribati die enigste land op aarde is wat in al die vier hemisfere streek: die Noordelike, Suidelike, Westelike en Oostelike halfronde. Daarbenewens is dit een van die eerste bewoonde gebiede om die nuwejaar te vier.