Hier vind u die adresse van verskeie persone en hulpbladsye, maar hou asseblief ingedagte dat:
Wikipedia het nie 'n redaksie of redakteur wat wysigings goedkeur voor hulle gepubliseer word nie. Die inhoud en kwaliteit van ons artikels word deur vrywilligers (soos u) gekontroleer.
Wikipedia word deur die Wikimidia-stigting bestuur, 'n stigting sonder winsbejag. Die Wikimedia-stigting is nie verantwoordelik vir die skrywes van individuele bydraers nie.
Sodat die beeld gebruik kan word moet u 1) uitdruklik verklaar dat u die kopiereghouer van die beeld is en 2) duidelike verwysing maak na die lisensie wat u wil gebruik. Ons beveel CC-by-sa 3.0 aan.
byvoorbeeld artikels oor myself, my besigheid, my musiekgroep
Vir die pers en/of media
Die Wikimedia-stigting se perskamer, met persberigte en kontakdetails
Wikimedia-stigting: algemene kontakdetails vir die pers Telefoon +1 415-839-6885 E-pos: presswikimedia.org (in Engels)
Kontak die Afrikaanse Wikipedia E-pos: info-afwikimedia.org
Ander kontakpersone
Algemene vrae/opmerkings kan by ons Geselshoekie geplaas word.
Administrateurs kan help met tegniese versoeke, soos die verwydering van 'n bladsy of die blokkering van vandaliste.
Individuele gebruikers: dit is ook moontlik om individuele gebruikers te kontak oor bydraes wat hulle hier gelewer het, mits die persoon 'n geregistreerde gebruiker is. Geregistreerde gebruikers kan gekontak word deur boodskappe op hul besprekingsblad te plaas. Sommige geregistreerde gebruikers kan ook per e-pos gekontak word. U moet eers die gebruiker se gebruikerblad voor u hê (met die naam Gebruiker:Gebruikersnaam). Vanaf hierdie bladsy sal u 'n skakel in die kieslys aan die linkerkant sien wat lees "Stuur e-pos aan hierdie gebruiker".
Wikimedia-stigting
Die Wikimedia-stigting is die stigting wat die bestuur van Wikipedia en sy susterprojekte behartig. Dit is 'n stigting sonder winsoogmerk en word deur donasies gefinansier. Kliek hier vir meer kontakbesonderhede.
Posadres
Wikimedia Foundation Inc. P.O. Box 78350 San Francisco, CA 94107-8350 USA