Wikipedia:Persdossier

Hier volg 'n persdossier (Engels: press kit) wat joernaliste kan gebruik of selfs woordeliks kan kopieer vir publikasie in die Afrikaanse media. Alle vorige vermeldings in die media moet asseblief by Wikipedia:Persberigte bygewerk word.

Inleiding

wysig

Die onderliggende doelstelling van Wikipedia is om elke persoon toegang te bied tot inligting in sy eie taal. Uiteraard bied die wêreldwye web 'n ongelooflike geleentheid om hierdie doelwit te verwesenlik. Die Afrikaanse Wikipedia is reeds 10 jaar oud en was die 15de wiki wat gestig is. Dit is tans die 80ste grootste Wikipedia in terme van hoeveelheid artikels uit ongeveer 200 tale. Die Afrikaanse Wiki het tans 120 505 artikels en ontvang 4 000 tot 6 000 besoekers per uur. Die Wikipedia-gemeenskap nooi alle belangstellendes uit om 'n bydrae te maak.

Help asb om te voltooi...

Sien ook

wysig