Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/8 Augustus
- 1220 – Swede ly 'n nederlaag onder die stamme van Estland tydens die Slag van Lihula.
- 1786 – Michel-Gabriel Paccard en Jacques Balmat word die eerste mense wat Mont Blanc uitklim.
- 1876 – Thomas Edison verkry 'n patent vir sy mimeograafmasjien.
- 1938 – Joodse Volksmoord: Die Mauthausen-konsentrasiekamp word in gebruik geneem.
- 1967 – Die Filippyne, Indonesië, Maleisië, Singapoer en Thailand stig die ASEAN in Bangkok.