Victoria is 'n impakkrater op die planeet Mars en is op 26 September 2006 deur Nasa se Opportunity-swerwer ontdek.