Wikipediabespreking:Uitgesoekte herdenkings/30 Mei
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur Winstonza
Ek het 'n probleem met die woord lanseer by 1942. Miskien - Hulle het die stad vir 90min gebombardeer 'n Vuurpyl word lanseer. Oesjaar
- Die regte woord is eintlik doen, maar dit klink vir my snaaks hier ('n aanval doen). Ek het dit maar uitvoer gemaak. Winston (kontak) 20:42, 27 Maart 2012 (UTC)