Wikipediabespreking:VRA
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Winstonza
VRAe klink darem nie lekker nie. FAQ's is in Afrikaans VVV's (veel voorkomende vrae). As die afkorting snaaks klink, kan 'n mens dit eerder uitskryf, soos in Nederlands. Winston (kontak) 19:36, 21 Desember 2017 (UTC)