Die Wilde-amandel (Brabejum stellatifolium) is 'n groot struik of boom met spreiende takke. Hierdie boom word net in die Wes-Kaap aangetref waar dit in beskutte valleie en langs strome groei. Die onvolwasse vrugte is bruinrooi en ongeveer 5 mm lank. Soos die vrugte ouer raak, word hulle bruin en fluweelagtig. Hulle bereik dan 'n grootte van ongeveer 4,5 x 3 cm.

Wilde-amandel
Brabejum stellatifolium - flower buds.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. stellatifolium
Binomiale naam
Brabejum stellatifolium

Daar is slegs een spesie in die genus wat Brabejum 'n monotipiese genus maak. Die boom se nasionale nommer is 72.[1]

GaleryWysig

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

BronWysig