Wildegroenhaarboom

Die wildegroenhaarboom (Parkinsonia africana) is 'n klein boompie wat in amper-woestyngebiede voorkom. Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Namibië en Suid-Afrika; waar dit in die Noordwes, Noord-Kaap en die Wes-Kaap voorkom.[1]

Wildegroenhaarboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. africana
Binomiale naam
Parkinsonia africana
Sond., (1850)

Dit staan ook bekend as die groenhaardoring, lemoenboom, lemoendoring, groenhaarboom en wildelemoenhout. Die boom se FSA-nommer is 214.[2]

Hierdie boom groei tot 4m hoog.

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Verwysings

wysig
  1. Burke, Antje (2012). 111 Roadside plants. Windhoek: Namibia Scientific Society. p. 61. ISBN 978-99945-76-51-7.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Eksterne skakels

wysig