Wildejasmyn
Die Wildejasmyn (Schrebera alata) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom in die woude en bosveld van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. In Engels staan die boom bekend as Wing-leaved wooden-pear.
Wildejasmyn | |
---|---|
Wildejasmyn | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | S. alata
|
Binomiale naam | |
Schrebera alata (Hochst.) Welw.
|
Galery
wysig-
Blaarvorm -
Vrugkapsules
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Schrebera alata. |
Bron
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8