Wilhelm Friedrich Ernst Bach

Wilhelm Friedrich Ernst Bach (24 Mei 175925 Desember 1845) was 'n Duitse komponis. Hy was die oudste seun van Johann Christoph Friedrich Bach en 'n kleinseun van Johann Sebastian Bach.

Wilhelm Friedrich Ernst Bach
WilhelmBach.jpg
Agtergrondinligting
Gebore24 Mei 1759
Sterf25 Desember 1845 (op 86)
Beroep(e)Komponis

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig