William S. Burroughs
William Seward Burroughs II (ˈbʌroʊz; ook bekend onder sy skuilnaam William Lee; * 5 Februarie 1914 in St. Louis, Missouri; † 2 Augustus 1997 in Lawrence, Kansas) was 'n Amerikaanse romanskrywer, digter, essayis en "spoken word performer" (spreeksang-kunstenaar). Burroughs was een van die leidende figure van die Beat-generasie en 'n beduidende stem in die post-moderne literatuur wat groot invloed op die populêre kultuur en die letterkunde uitgeoefen het.
Amerikaanse skrywer, digter en spreeksang-kunstenaar
Literêre stroming
Beat Generation
Post-modernisme
Satire
Beduidende werke
Naked Lunch (1959)
Burroughs was 'n skerp politieke waarnemer en word as een van die kultureel invloedrykste en mees innovatiewe kunstenaars van die 20ste eeu beskou.[1] Burroughs se literêre werk sluit agtien romans en novelles, ses kortverhaalbundels en vier versamelings van essays. Onderhoude met en briefwisselings van Burroughs is in vyf boekdele gepubliseer. Burroughs het daarnaas by projekte en opnames met talle kunstenaars en musici saamgewerk en in 'n verskeidenheid rolprente verskyn.
Verwysings
wysig- ↑ William S. Burroughs: Junky. Penguin Modern Classics. Voorwoord deur Allen Ginsberg, met 'n inleiding deur Oliver Harris. New York: Penguin Books 2003
Eksterne skakels
wysig- William S. Burroughs in die Internet-rolprentdatabasis
- Conrad Knickerbocker (Fall 1965). "William S. Burroughs, The Art of Fiction No. 36". The Paris Review. Fall 1965 (35).
- International festivities for 50th anniversary of Naked Lunch
- A gallery of Burroughs book cover designs
- Artist Malcolm McNeill: On Beat Writer William Burroughs, Interview by George Laughead, August 2007
- Doom Patrols: 10. WILLIAM BURROUGHS by Steven Shaviro
- William Burroughs and Tom Waits
- Shooting Joan Burroughs by George Laughead
- Allen Ginsberg & William S. Burroughs, Last Public Appearance November 2, 1996 Lawrence, KS
- European Beat Studies Network
- William S. Burroughs: A Man Within op IMDb
- Burroughs on Bowery, a film by Marc Olmsted of Burroughs in New York City in 1977
- Anything but Routine: A Selectively Annotated Bibliography of William S. Burroughs v 2.0 by Brian E.C. Schottlaender, UC San Diego, 2010
- A finding aid to the William Burroughs and Brion Gysin writings, 1963-1973, 1997 in the Archives of American Art, Smithsonian Institution
Wikimedia Commons bevat media in verband met William S. Burroughs. |
Wikiquote het aanhalings in verband met William S. Burroughs |