William Thomas Stead

William Thomas Stead (5 Julie 1849 - 15 April 1912) was 'n Britse joernalis wat gesterf het in die ondergang van die RMS Titanic.

William Thomas Stead
William Thomas Stead.jpg
Gebore5 Julie 1849
Sterf15 April 1912 (op 62)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepJoernalis
Bekend virThe Maiden Tribute of Modern Babylon
Webwerfattackingthedevil.co.uk

Hy was ook 'n pionier van ondersoekende joernalistiek, en een van die mees omstrede figure in Britse joernalistiek van die Victoriaanse tydperk.

Eksterne skakelsWysig