Wimzie's House
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wimzie's House is 'n Amerikaanse / Kanadese televisiereeks vir voorskoolse kinders.[1]
Wimzie's House | |
Openingstema | Wimzie's House Theme Song |
---|---|
Afsluitingstema | Wimzie's House Ending Song |
Taal | Engels |
Aantal seisoene | 2 |
Aantal episodes | 112 |
Produksie | |
Kameraopstelling | Multikamera |
Uitsending | |
Oorspronklike kanaal | PBS Kids |
Oorspronklike lopie | 4 Maart 1995 – 31 Augustus 1996 |
Webskakels | |
Amptelike webwerf |
Wimzie is 'n klein monster-dogtertjie wat saam met haar ouers (Rousso en Graziella), haar ouma (Yaya) en haar boetie (Bo) woon. Vriende kom altyd oor om vir die dag by Wimzie te kom speel. Dit lei gewoonlik tot die een of ander probleem wat tot die episode se les aanleiding gee.
Verwysings
wysig- ↑ "Wimzie's House TV Show" (in Engels). TV.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2018. Besoek op 26 Mei 2007.