Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gestreepte vleiloerie (Centropus superciliosus) is 'n standvoël wat voorkom in die Caprivistrook en Zambezirivier-vallei. In Engels staan die voël bekend as die White-browed coucal.

Gestreepte vleiloerie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Centropus
Spesie: C. superciliosus
Binomiale naam
Centropus superciliosus
Hemprich & Ehrenberg, 1833

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Centropus superciliosus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 Januarie 2013.