Witgatspreeu
voëlspesie
Die Witgatspreeu (Lamprotornis bicolor) is 'n endemiese algemene standvoël in grasveld en Karoobossieveld. Hulle kom dikwels in swerms voor en soms saam met lelspreeus. Die voël is 27 cm groot en weeg 94 - 112 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pied starling.
Witgatspreeu | |
---|---|
In die Bergkwagga N. P., Oos-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. bicolor
|
Binomiale naam | |
Lamprotornis bicolor Gmelin, 1789
| |
verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2004). Spreo bicolor. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 14 Junie 2008.