Withalsbosduif
Die withalsbosduif (Columba delegorguei) is 'n skaars, gelokaliseerde bosduif. Die standvoël kom voor in woude met blaredakke, digte boomveld en digte bos aan die kus en onmiddellike binneland van KwaZulu-Natal en die oostelike hoogland van Zimbabwe. Die voël is 26 – 28 cm lank en 140 – 170 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Eastern Bronze-naped Pigeon.
Withalsbosduif | |
---|---|
'n Mannetjie in Eshowe, KwaZulu-Natal. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Subgenus: | |
Spesie: | C. delegorguei
|
Binomiale naam | |
Columba delegorguei Delegorgue, 1847
| |
Sinonieme | |
|
Fotogalery
wysig-
Illustrasie van 'n withalsbosduif.
-
C. d. delegorguei, mannetjie voor, wyfie in die middel en 'n C. d. sharpei (agter).
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Columba delegorguei". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)