Witham
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Witham (uitgespreek /ˈwɪtəm/) is 'n dorp met sowat 22 duisend inwoners, in die Engelse graafskap Essex. Die dorp is sowat 8 km noordoos van Chelmsford af.
Witham | |
---|---|
Koördinate: 51°47′52″N 0°38′14″O / 51.79778°N 0.63722°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Bevolking | |
• Totaal | 22 500 |